A A A A A
Spreuke 12
9
Dit is beter om onbelangrik te wees en ’n slaaf te hê, as om vol van jouself te wees en nie eers kos te hê om te eet nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Dit is beter om nie belangrik te wees nie en 'n slaaf te hê, as om baie belangrik te wees en nie kos te hê om te eet nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Dis beter om eenvoudig te leef as om vrot van die skuld te wees. Dis beter om ’n meer beskeie huis te hê as ’n ryk lewenstyl en heeltyd honger te wees.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Liewer gering geag word en tog 'n slaaf besit as jou vernaam aanstel en nie kos hê om te eet nie.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Wie gering geag word en 'n slaaf het, is beter as hy wat hom vernaam aanstel en gebrek aan brood het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953