7 |
Goddeloses kom tot ’n val en dit is verby met hulle. Die nageslag van regverdiges bly voortbestaan. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Wanneer die mense wat verkeerd doen, sterf, dan is hulle weg, maar die nageslag van mense wat reg lewe, sal altyd daar wees. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
Ongelowiges gaan dood en dit is verby met hulle. Maar ’n gelowige se lewe het groot betekenis. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Goddeloses val en dit is klaar met hulle; die nageslag van die regverdiges bestaan voort. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
Die goddelose mense word omgekeer, en hulle is daar nie meer nie; maar die huis van die regverdiges bly staan. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|