A A A A A
Spreuke 12
5
Die planne van die regverdiges is reg. Die raad van goddeloses is vol bedrog.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Mense wat reg lewe, dink reg, die planne van mense wat verkeerd doen, help niks.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Gelowiges dink heeltyd hoe om reg te lewe. Ongelowiges se raad is baie gevaarlik.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Die mening van regverdiges kan die toets van die reg deurstaan; die slim raad van goddeloses is onbetroubaar.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Die gedagtes van die regverdiges is wat reg is, die slim planne van die goddelose is bedrog.
Afrikaanse Bybel 1933/1953