A A A A A
Spreuke 12
4
’n Goeie vrou is haar man se trots. Een wat skande maak, is soos kanker in sy bene.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Mense respekteer 'n man wat 'n goeie vrou het, maar wanneer 'n man skaam moet wees vir sy vrou, dan is sy soos kanker in sy liggaam.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
’n Goeie vrou beteken vir ’n man verskriklik baie. Sy versier sy lewe soos ’n mooi kledingstuk. Iemand wie se vrou ’n skandemaker is, se lewe is nag. Sy is soos ’n ongeneeslike siekte.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
'n Knap vrou gee haar man hoë aansien; een wat haar man in die skande steek, is vir hom soos vretende kanker.
Afrikaanse Bybel 1983

4
'n Deugsame vrou is die kroon van haar man, maar een wat skande maak, is soos 'n verrotting in sy gebeente.
Afrikaanse Bybel 1933/1953