3 |
Iemand wat verkeerd lewe, het nie vastigheid nie. Iemand wat regverdig lewe, is stewig geanker. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
'n Mens wat verkeerd doen, sal nie aanhou lewe nie, maar die mense wat reg lewe, sal vas bly staan en veilig wees. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Niemand kry iets reg uit slegte dade nie. Slegte dinge maak van jou ’n ongelukkige mens. Die gelowiges staan vas. Hulle is gelukkige mense. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Niemand wat 'n verkeerde lewe lei, hou stand nie; wie die wil van die Here doen, staan stewig. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Geen mens kan deur goddeloosheid bestaan nie, maar die wortel van die regverdiges wankel nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|