A A A A A
Spreuke 12
28
Die pad van die regverdige loop na die lewe; dit is nie ’n pad wat na die dood toe lei nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Wanneer mense aanhou om reg te doen, dan hou hulle aan om te lewe, wanneer hulle aanhou om so te lewe, dan sal hulle nie sterf nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
’n Gelowige geniet die lewe. Ongelowiges is lewendig dood. Hulle ken net angs en vrees.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Gehoorsaamheid aan God lei tot die lewe, dit is 'n pad wat nie na die dood lei nie.
Afrikaanse Bybel 1983

28
Op die pad van geregtigheid is lewe, en die rigting van die pad is onsterflikheid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953