26 |
Die regverdige kyk mooi waar hy loop; maar die pad van goddeloses is ’n dwaalweg. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
'n Mens wat reg lewe, loop op die pad wat 'n vriend vir hom wys, mense wat verkeerd doen, verdwaal op die pad wat hulle self kies. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Gelowiges laat vriende vir hulle wys wat om te doen. Slegte mense lei ander die afgrond in. ’n Gelowige se lewe is vol opwinding. Wie net die verkeerde dinge doen se lewe is vol ellende. Dit is soos die dood. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Die regverdige laat sy pad vir hom wys deur 'n vriend; die goddeloses verdwaal op die pad wat hulle self kies. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Die regverdige vind sy weide uit, maar die weg van die goddelose laat hulle dwaal. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|