A A A A A
Spreuke 12
24
Dié wat pligsgetrou werk, word leiers; lui mense word slawe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Mense wat fluks werk, sal oor ander mense regeer, maar lui mense sal soos slawe moet werk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Mense wat hard werk, bereik hulle doel. Hulle kom bo uit. Luies bly lewenslank ander se vloerlappe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Hardwerkende mense kom in magsposisies; lui mense word dwangarbeiders.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Die hand van die vlytiges sal heers, maar traagheid lei tot dwangarbeid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953