A A A A A
Spreuke 12
23
’n Verstandige mens bly stil oor sy kennis. Dwase basuin hulle onkunde uit.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
'n Verstandige mens sê nie vir almal wat hy weet nie, maar 'n dwaas skree en sê die dom dinge waaraan hy dink.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
’n Slim mens is beskeie oor al sy kennis. Dom mense blaker die min wat hulle weet, vir almal uit.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
'n Verstandige mens loop nie te koop met sy kennis nie; dwase basuin hulle dwaasheid uit.
Afrikaanse Bybel 1983

23
'n Skrander mens verberg sy kennis, maar die hart van die dwase roep hulle sotheid uit.
Afrikaanse Bybel 1933/1953