A A A A A
Spreuke 12
21
Die regverdige spring probleme vry. Die goddeloses se lewe is vol rampe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Met die mens wat reg lewe, gebeur daar niks wat sleg is nie. Maar dit gaan altyd sleg met mense wat verkeerd doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
’n Gelowige sal nie swaarkry nie. ’n Slegte mens se ellendes ken geen einde nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Geen leed sal die regverdige tref nie; goddeloses beleef ramp op ramp.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Geen enkele onheil tref die regverdige nie, maar die goddelose is vol ongeluk.
Afrikaanse Bybel 1933/1953