A A A A A
Spreuke 12
19
Die waarheid hou vir altyd; die leuen kom gou aan die lig.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Woorde wat die waarheid is, bly altyd waar, maar mense weet gou wanneer iemand 'n leuen vertel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Mooi woorde verloor nooit hulle krag nie. Leuentaal is waardeloos. Woorde wat nie opreg is nie, beteken niks nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Die waarheid hou vir altyd, die leuen net 'n oomblik.
Afrikaanse Bybel 1983

19
'n Betroubare lip bestaan vir altyd, maar 'n valse tong vir 'n oomblik.
Afrikaanse Bybel 1933/1953