A A A A A
Spreuke 12
18
Daar is mense wat dinge sal sê wat seermaak. ’n Wyse mens se woorde bring eerder genesing.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Wanneer mense praat en nie dink wat hulle sê nie, dan maak hulle ander mense seer. Wyse mense sê dinge wat ander mense beter laat voel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Party mense maak ander graag seer. Hulle woorde is soos ’n skerp mes wat alles stukkend sny. ’n Gelowige se woorde bemoedig ander en gee hulle moed vir die lewe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing.
Afrikaanse Bybel 1933/1953