A A A A A
Spreuke 12
17
Die regverdige mens getuig die waarheid; ’n getuie wat lieg, pleeg bedrog.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Wanneer iemand die waarheid praat, dan bring hy 'n boodskap wat reg is, 'n getuie wat lieg, wil mense bedrieg.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
’n Gelowige praat altyd die waarheid. ’n Mens kan op sy woord staatmaak. ’n Vals mens lieg net.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Wie die waarheid aan die lig bring, lewer betroubare getuienis; 'n getuie wat lieg, maak alles vals.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Hy wat die waarheid spreek, vertel wat reg is; maar 'n valse getuie bedrog.
Afrikaanse Bybel 1933/1953