15 |
Vir ’n dwaas is net sy eie pad die regte een. Iemand wat wys is, luister na ander se raad. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
'n Dwaas dink dit is reg om te lewe soos hy wil, maar 'n wyse mens luister wanneer iemand vir hom sê wat om te doen. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Dit is net ’n dom mens wat dink dat hy alleen reg is, wat dink dat hy alleen oor die waarheid beskik. ’n Wyse mens luister graag na ander se raad. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
In die dwaas se oë is sy eie pad die regte; wie wysheid het, luister na raad. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar die wyse luister na raad. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|