A A A A A
Spreuke 12
12
Die goddelose soek veiligheid in verkeerde dade. Die regverdiges is goed gevestig.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
'n Mens wat verkeerd doen, dink hy sal veilig wees wanneer hy slegte dinge doen, mense wat reg lewe, is veilig.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
’n Slegte mens wil graag sy bose planne uitvoer. Hy wil mense op verskillende maniere seermaak. Geen probleme kry ’n gelowige onder nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Die goddelose soek sy veiligheid in verkeerde dade; die regverdiges staan vanself vas.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Die goddelose begeer die vangs van verkeerde dinge, maar die wortel van die regverdiges lewer vrugte op.
Afrikaanse Bybel 1933/1953