A A A A A
Spreuke 12
11
Wie sy grond bewerk, het volop om te eet. Wie met nuttelose dinge besig is, het nie verstand nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Wanneer iemand in sy grond werk, dan sal hy genoeg hê om te eet, 'n onverstandige mens doen dinge wat vir hom niks help nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Hy wat hard werk, sal genoeg kos hê om te eet. Hy wat rondstaan en gesels of met ander dinge besig is, is dom. Hy sal finansieel sukkel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Wie sy land bewerk, het volop brood; maar hy wat nietighede najaag, het gebrek aan verstand.
Afrikaanse Bybel 1933/1953