A A A A A
Spreuke 11
7
’n Slegte mens gaan dood saam met alles wat hy begeer het. Sy verwagtings was net op sy eie mag gebou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Wanneer die mens wat verkeerd doen, sterf, dan sterf alles wat hy gehoop het, saam met hom, slegte mense kan nie hoop dat dit later goed sal gaan nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Wanneer ’n ongelowige doodgaan, sterf hy sonder enige hoop; al die drome en verwagtings wat hy lewenslank gekoester het, is dadelik daarmee heen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Wanneer 'n slegte mens sterf, verdwyn alle hoop, selfs die verwagting wat op mag gebou is.
Afrikaanse Bybel 1983

7
By die dood van 'n goddelose mens gaan sy hoop tot niet, en die verwagting van die roekelose het vergaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953