A A A A A
Spreuke 11
5
Die gehoorsaamheid van die opregte maak sy pad gelyk. Die goddelose sal deur sy goddeloosheid inmekaarstort.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Die pad van eerlike mense is gelyk, want hulle doen reg. 'n Mens wat verkeerd doen, sterf omdat hy verkeerd doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
’n Gelowige vir wie die Here ’n werklikheid is, leef reg. Slegte mense se verkeerde dade verwoes hulle.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Die gehoorsaamheid van die opregte maak sy pad gelyk; wie verkeerd doen, kom daardeur tot 'n val.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Die geregtigheid van die regskapene maak sy weg gelyk, maar die goddelose val deur sy goddeloosheid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953