31 |
As die regverdige hier op aarde kry wat hom toekom, sal ook die goddelose en die sondaar beslis kry wat hy verdien. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
31 |
Mense wat reg doen, kry op die aarde alles wat hulle moet kry, mense wat verkeerd doen en wat sondaars is, sal ook alles kry wat hulle moet kry, hulle sal straf kry. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
31 |
As selfs ’n gelowige hier op aarde ly, hoeveel te meer nie ’n goddelose en ’n sondaar nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
31 |
Die regverdige kry hier op aarde wat hom toekom; net so seker die goddelose en die sondaar. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
31 |
As die regverdige op aarde vergelding ontvang, hoeveel te meer die goddelose en die sondaar! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|