3 |
Die opregtheid van eerlike mense wys vir hulle die koers. Die valsheid van onbetroubare mense bring hulle ondergang. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Eerlike mense hou aan om reg te lewe, mense wat ontrou is, sterf omdat hulle skelm is. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Vir mense wat die Here baie liefhet, is die lewe makliker. Hulle wat Hom nie ken nie, word deur valshede verwoes. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle 'n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|