A A A A A
Spreuke 11
28
Iemand wat staatmaak op rykdom, kom juis tot ’n val. Iemand wat reg doen, floreer soos groen blare aan ’n boom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Iemand wat dink dat dit hom sal help as hy ryk is, sal sterf, maar dit sal baie goed gaan met mense wat reg lewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Wie dink hy kan op sy geld vertrou, sal wreed ontnugter word. Wie in die Here glo, gaan van krag tot krag.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot 'n val; wie reg doen, floreer soos groen blare aan 'n boom.
Afrikaanse Bybel 1983

28
Wie op sy rykdom vertrou, die sal val; maar die regverdiges sal soos blare uitspruit.
Afrikaanse Bybel 1933/1953