A A A A A
Spreuke 11
21
Slegte mense sal baie beslis nie loskom nie. Die nageslag van die regverdiges sal vrygespreek word.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Jy kan dit weet, dit is seker, 'n slegte mens sal sy straf kry, maar die nageslag van mense wat reg doen, sal vry wegkom.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Niks staan vaster as ’n slegte mens se straf nie. ’n Gelowige se nageslag sal gelukkig wees.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Dit staan vas: 'n slegte mens sal nie loskom nie, maar selfs die nageslag van die regverdiges sal vrygespreek word.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Sekerlik, die slegte bly nie ongestraf nie; maar die geslag van regverdiges raak vry.
Afrikaanse Bybel 1933/1953