A A A A A
Spreuke 11
11
As opregte mense ’n stad prys, bring dit voorspoed vir die stad. Die woorde van goddeloses laat dit agteruitgaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Dit gaan goed in 'n stad wanneer die Here die mense seën wat reg lewe, maar wanneer mense verkeerd doen, dan gaan dit sleg in 'n stad.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Wanneer die Here ’n gelowige voorspoedig maak, trek baie mense voordeel uit sy rykdom. ’n Slegte mens se woorde en dade kan ’n hele gemeenskap laat ly.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
'n Stad kry 'n goeie naam wanneer opregte mense dit prys, maar dit word afgebreek deur wat goddelose mense daarvan sê.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Deur die seën van die opregtes kom 'n stad op, maar deur die mond van die goddelose word dit afgebreek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953