A A A A A
Spreuke 11
10
’n Stad juig oor die voorspoed van die regverdiges. Dit jubel as goddelose mense te gronde gaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Die mense in 'n stad is bly wanneer dit goed gaan met die mense wat reg doen, en hulle juig wanneer die mense sterf wat verkeerd doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
As dit met die gelowige goed gaan, is almal baie bly. As ’n slegte mens doodgaan, klink daar oral uitroepe van blydskap op.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
'n Stad juig oor die voorspoed van regverdiges en jubel wanneer die goddeloses te gronde gaan.
Afrikaanse Bybel 1983

10
Oor die voorspoed van die regverdiges jubel 'n stad, en as die goddelose omkom, is daar gejubel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953