A A A A A
Eksodus 23
6
“Jy mag ook nie in ’n hofsaak iemand verontreg bloot net omdat hy arm is nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
“Jy moet in die hof reg doen aan 'n arm mens.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Jy mag ook nie in ’n hofsaak die reg verdraai net omdat iemand arm is nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
“Wanneer jy regspreek, mag jy 'n arme nie in 'n hofsaak veronreg nie
Afrikaanse Bybel 1983

6
Jy mag die reg van jou arm mense in hulle regsaak nie verdraai nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953