A A A A A
Eksodus 23
4
“As jy op jou vyand se beeste of donkie afkom wat verdwaal het, moet jy dit na hom toe terugvat.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
“Wanneer jy 'n bees of 'n donkie van jou vyand kry en die bees het weggeloop of verdwaal, dan moet jy dit vir hom terugbring.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
“As jy op jou vyand se bees of donkie afkom wat verdwaal het, moet jy dit dadelik na hom toe terugvat.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
“Wanneer jy 'n verdwaalde bees of donkie van jou vyand raakloop, moet jy dit beslis na hom toe terugbring.
Afrikaanse Bybel 1983

4
As jy jou vyand se bees of esel teëkom wat ronddwaal, moet jy dit sekerlik vir hom terugbring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953