27 |
“Ek sal sorg dat die mense wie se land julle inneem vir julle bang word. Ek sal julle vyande voor julle laat vlug. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
27 |
Al die volke by wie julle kom, sal skrik vir My. Ek sal hulle wegjaag en al julle vyande sal weghardloop van julle. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
27 |
“Ek sal jou vyande laat bang word vir My. Ek sal al die volke wat met jou bots, deurmekaarmaak. Ek sal jou vyande vir jou laat vlug. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
27 |
Ek sal die skrik vir My voor jou uit stuur en Ek sal alle volke met wie jy in aanraking kom, in verwarring bring. Ek sal al jou vyande laat vlug. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
27 |
Ek sal my skrik voor jou uit stuur en elke volk waarby jy kom, in verwarring bring. En Ek sal al jou vyande vir jou laat vlug. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|