A A A A A
Eksodus 23
17
Gedurende elkeen van die drie feeste in die loop van die jaar moet elke manlike persoon die Here julle God kom aanbid.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Al die mans moet elke jaar op hierdie drie feeste na My toe kom om My te aanbid.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
“By al drie hierdie feeste moet al die mansmense die Here jou God by sy blyplek kom aanbid.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
“Drie keer per jaar moet alle mans voor My, die Here God, verskyn.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Drie maal in die jaar moet al jou manspersone voor die aangesig van die Here HERE verskyn.
Afrikaanse Bybel 1933/1953