A A A A A
Eksodus 23
14
“Daar is in die loop van die jaar drie feeste wat julle ter wille van My moet vier.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
“Julle moet elke jaar drie feeste vir My vier.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
“Daar is drie feeste wat jy elke jaar moet hou om my Naam groot te maak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
“Drie maal per jaar moet jy tot my eer 'n fees hou.
Afrikaanse Bybel 1983

14
Drie maal in die jaar moet jy vir My 'n fees hou.
Afrikaanse Bybel 1933/1953