10 |
“Jy moet ses jaar lank die lande bewerk, daarop saai en die oes inbring. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
“Julle moet ses jaar lank op julle grond saai en die koring of die gars bymekaarmaak. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
“Jy moet ses jaar lank op die lande saai en die oeste insamel. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
“Ses jaar mag jy jou lande saai en die oes insamel, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
En ses jaar lank moet jy jou land besaai en die opbrings daarvan insamel; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|