A A A A A
Eksodus 20
8
“Onthou om die Sabbatdag vir God te vier.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
“Jy moet onthou die sewende dag is 'n gewyde dag.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
“Onthou dat die sewende dag die Here se dag is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
“Sorg dat jy die sabbatdag heilig hou.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig.
Afrikaanse Bybel 1933/1953