A A A A A
Eksodus 20
6
My liefde bly egter duisend geslagte lank staan vir almal wat My liefhet en aan My gehoorsaam is.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Maar as iemand lief is vir My en as hy gehoorsaam is aan My, dan sal Ek goed wees vir hom en vir sy kinders, 1 000 geslagte lank.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Ek bly getrou en my liefde bly altyd staan vir duisende geslagte lank vir almal wat lief is vir My en aan My gehoorsaam is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.
Afrikaanse Bybel 1983

6
en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou.
Afrikaanse Bybel 1933/1953