A A A A A
Eksodus 20
26
Moenie met trappies teen my altaar opklim nie. Iemand kan dan van onder af inkyk onder die klere van die een wat opklim.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

26
Julle mag nie met trappe opklim na my altaar nie, want dan kan die mense miskien onder julle klere inkyk.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

26
My altare mag ook nie trappies hê waarmee ’n mens boontoe opklim nie. ’n Mens moenie van onder af onder die een wat opklim om die offer te bring se klere kan inkyk nie.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

26
“Julle mag nie met trappies na my altaar toe opklim nie, sodat julle julle nie by my altaar ontbloot nie.”
Afrikaanse Bybel 1983

26
Jy mag ook nie met trappe na my altaar opklim nie, dat jou skaamte nie daarop ontbloot word nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953