A A A A A
Eksodus 20
23
Onthou, julle mag nie vir julleself afgode van silwer of goud maak nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
“Julle mag nie vir julle gode van silwer of goud maak nie.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Hou op om vir julleself afgodsbeelde van silwer of goud te maak wat julle saam met My wil aanbid.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Julle mag nie gode uit silwer maak om my plek in te neem nie. Julle mag ook nie vir julle gode uit goud maak nie.
Afrikaanse Bybel 1983

23
Julle mag naas My geen silwergode maak en geen goue gode vir julle maak nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953