A A A A A
Eksodus 20
21
Terwyl die volk op ’n afstand bly staan het, het Moses ingegaan in die donker wolk waarin God was.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Die mense het toe ver weg bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolk waar God was.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Terwyl die volk op ’n afstand bly staan, het Moses na die donker wolk toe gegaan waarin God was.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Die volk het op 'n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolk waarin God was.
Afrikaanse Bybel 1983

21
So het die volk dan op 'n afstand bly staan. Maar Moses het nader gegaan na die wolkedonkerheid waar God was.
Afrikaanse Bybel 1933/1953