A A A A A
Eksodus 20
16
“Moenie valse verklarings oor ander aflê nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
“Jy mag nie leuens vertel oor ander mense nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
“Moenie vir ander mense lieg en hulle bedrieg nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
“Jy mag nie vals getuienis teen 'n ander gee nie.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953