A A A A A
Eksodus 18
9
Jetro was bly om te hoor van al die wonderlike dinge wat die Here met Israel laat gebeur het toe Hy hulle uit Egipte se greep bevry het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Jetro was bly oor al die goeie dinge wat die Here vir die Israeliete gedoen het toe Hy hulle gered het van die Egiptenaars.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Jetro was baie bly om te hoor van al die wonderlike dinge wat die Here laat gebeur het om Israel uit Egipte te bevry.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Jetro was bly om te hoor van al die goeie dinge wat die Here vir Israel gedoen het toe Hy hulle uit Egipte se mag bevry het.
Afrikaanse Bybel 1983

9
En Jetro het hom verheug oor al die goeie wat die HERE aan Israel gedoen het, dat Hy hulle uit die hand van die Egiptenaars verlos het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953