A A A A A
Eksodus 18
6
Hy het vir Moses laat weet: “Ek, jou skoonpa Jetro, het saam met jou vrou na jou toe gekom. Sy het haar twee seuns by haar.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Jetro het 'n boodskap vir Moses gestuur. Jetro het gesê: “Ek, jou skoonpa Jetro, kom na jou toe, en jou vrou en haar twee seuns kom ook saam.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Moses se skoonpa, Jetro, het hom met iemand laat weet dat hy en sy vrou en twee seuns by die kamp aangekom het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Jetro het toe vir Moses laat weet: “Ek is jou skoonpa Jetro. Ek kom na jou toe met jou vrou en jou twee seuns.”
Afrikaanse Bybel 1983

6
En hy het Moses laat weet: Ek, jou skoonvader Jetro, kom na jou met jou vrou en haar twee seuns saam met haar.
Afrikaanse Bybel 1933/1953