A A A A A
Eksodus 18
5
Moses se skoonpa, Jetro, het toe saam met sy twee seuns en sy vrou by Moses aangekom waar hy in die woestyn kamp opgeslaan het by die berg van God.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Jetro, Moses se skoonpa, het nou Moses se twee seuns en sy vrou na hom toe gebring. Moses het daar in die woestyn by die berg van God sy tente opgeslaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Jetro, Moses se skoonpa, het met Moses se seuns en sy vrou na hom toe gegaan waar hy in die woestyn by die berg van God kamp opgeslaan het.
Afrikaanse Bybel 1983

5
En Jetro, Moses se skoonvader, het met sy seuns en sy vrou na Moses gekom in die woestyn waar hy by die berg van God met die laer gestaan het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953