A A A A A
Eksodus 18
27
Moses het toe afskeid geneem van sy skoonpa en hy het na sy land toe teruggegaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
Moses het toe sy skoonpa gegroet, en Jetro het teruggegaan na sy eie land.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Moses het toe afskeid geneem van sy skoonpa. Jetro het weer teruggegaan na sy eie land toe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
Moses het toe afskeid geneem van sy skoonpa, en sy skoonpa is terug na sy eie land toe.
Afrikaanse Bybel 1983

27
Toe het Moses sy skoonvader laat gaan, en hy het na sy land getrek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953