A A A A A
Eksodus 18
24
Moses het sy skoonpa se raad gevolg en gemaak soos sy skoonpa gesê het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Moses het geluister na sy skoonpa. Hy het alles gedoen wat Jetro gesê het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Moses het sy skoonpa se raad aanvaar. Hy het die plan geïmplementeer.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Moses het na sy skoonpa geluister en gedoen wat hy gesê het.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Moses het toe geluister na sy skoonvader en alles gedoen wat hy gesê het --
Afrikaanse Bybel 1933/1953