18 |
Jy en die volk sal die pas nie kan volhou nie. Dit is te veel vir jou. Jy kan dit nie alles op jou eie doen nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Jy sal baie moeg word, jy en hierdie mense wat by jou is. Dit is te moeilik vir jou, jy kan dit nie alleen doen nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
“Hierdie ding gaan vir jou en die volk skeefloop. Jy laai te veel hooi op jou vurk. Jy kan dit onmoontlik alles alleen doen. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Jy en al hierdie mense by jou sal totaal uitgeput raak. Die werk is te veel vir jou. Jy kan dit nie alleen behartig nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
Jy sal heeltemal uitgeput raak, jy sowel as hierdie volk wat by jou is. Want die saak is te swaar vir jou; jy kan dit nie alleen doen nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|