17 |
Sy skoonpa sê toe vir Moses: “Jy hanteer die saak nie reg nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Moses se skoonpa sê toe vir hom: “Jy maak 'n fout. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
“Jy hanteer die saak nie reg nie,” sê Moses se skoonpa toe vir hom. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Maar Moses se skoonpa sê vir hom: “Jy maak nie reg nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Maar Moses se skoonvader sê vir hom: Die ding wat jy doen, is nie goed nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|