A A A A A
Eksodus 18
15
Moses het sy skoonpa geantwoord: “Die volk kom na my toe om te hoor wat die Here sê.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Moses sê toe vir sy skoonpa: “Die mense kom na my toe om te hoor wat God sê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Moses het vir hom gesê: “Die volk kom na my toe omdat hulle God se beslissing wil hê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Moses het sy skoonpa geantwoord: “Die volk kom na my toe om na die wil van God te vra.
Afrikaanse Bybel 1983

15
En Moses antwoord sy skoonvader: Omdat die volk na my kom om God te raadpleeg.
Afrikaanse Bybel 1933/1953