11 |
Nou weet ek die Here is groter as enige ander god, as enige onregverdige ding wat hulle met julle gedoen het.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Nou weet ek dat die Here groter is as al die gode. Hy het die Israeliete gered toe die Egiptenaars baie slegte dinge aan hulle gedoen het.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Nou weet ek dat die Here groter is as enige mag op aarde, as enige onregverdige ding wat hulle met julle gedoen het.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
*** |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
Nou weet ek dat die HERE groter is as al die gode, naamlik in die saak waarin hulle vermetel was teen hulle. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|