8 |
Sion het dit gehoor en is bly, en die stede van Juda juig oor u oordele, Here! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
Sion hoor dit en is bly, al die stede van Juda juig omdat U, Here, die vyande gestraf het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
Elkeen wat aan die Here behoort, juig uitbundig oor die goeie nuus dat U in hierdie wêreld laat gebeur wat reg is, o Here. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
Sion is bly, die stede van Juda juig wanneer hulle hoor wat U as regter gedoen het, Here. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
Sion hoor dit en is bly, en die dogters van Juda juig oor u oordele, o HERE! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|