A A A A A

Psalms 97

7
Almal wat beelde vereer, is tot skande gebring, almal wat roem op hulle nietige afgode; want alle gode moet voor Hom buig.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Almal wat beelde dien, voel verneder, almal wat gespog het oor goed wat niks beteken nie, almal wat gespog het oor al die gode wat nou voor die Here moet buig.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Die mense wat afgode aanbid, sal hulle kop in skaamte moet laat sak. Elkeen wat ’n afgod sy god maak, sal met ’n rooi gesig staan. Al hierdie gode sal voor die Here neerval, want Hy is die Here wat oor alles heers.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Almal wat beelde dien, wat nikswerd afgode vereer, word ontnugter, want al hulle gode moet voor die Here buig.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Beskaamd staan almal wat die beelde dien, wat hulle op afgode beroem; al die gode buig hulle voor Hom neer.
Afrikaanse Bybel 1933/1953