A A A A A

Psalms 97

5
Berge smelt soos was voor die Here, voor die Here van die hele wêreld.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Die berge smelt voor die Here, voor die Here van die hele aarde.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
As die Here, wat oor hierdie wêreld heers, verskyn, smelt berge weg soos botter in die warm son.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Berge smelt soos was voor die Here, voor die Here van die aarde.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Berge smelt weg soos was voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die HERE van die hele aarde.
Afrikaanse Bybel 1933/1953