A A A A A

Psalms 97

4
Sy weerligte verlig die wêreld. Die aarde sien dit en bewe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Sy weerligstrale maak die wêreld lig. Die aarde sien dit en bewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
As sy weerlig slaan, staan die aarde in verwondering en vrees in die helder lig.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Sy weerligstrale verlig die wêreld; die aarde sien dit en bewe.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Sy bliksems verlig die wêreld; die aarde sien dit en bewe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953