A A A A A

Psalms 97

12
Regverdiges, wees bly in die Here, en prys sy heilige Naam!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Mense wat reg doen, julle moet bly wees omdat julle aan die Here behoort. Julle moet vir Hom dankie sê omdat julle sy heilige Naam ken.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Laat God se kinders van geluk oorloop omdat hulle aan die Here behoort. Prys en dank die Here vir wie Hy is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Wees bly in die Here, regverdiges, prys sy heilige Naam.
Afrikaanse Bybel 1983

12
o Regverdiges, wees bly in die HERE, en loof sy heilige gedenknaam!
Afrikaanse Bybel 1933/1953